All the Way to Paris is 'n 1966 Suid-Afrikaanse komedierolprent geregisseer deur Jamie Uys met Uys, Bob Courtney en Reinet Maasdorp as die hoofrolspelers.
Dit was die eerste Suid-Afrikaanse rolprent wat oorsee verfilm is.
Samevatting Internasionale diplomate neem deel aan 'n stapkompetisie, op pad na 'n groot konferensie in Parys.
Rolverdeling Jamie Uys – Igor Strogoff Bob Courtney – Granger J. Wellborne Reinet Maasdorp – Tanya Orloff Angus Neill – Johnny Edwards Joe Stewardson – Ed Sloane Arthur Swemmer – Anzonia Frank Gregory – Italian Mayor Mimmo Poli – Italian Butcher Marjorie Gordon – Matron Emil Nofal – TV Announcer Sann De Lange – Yugoslav Mother Wilhelm Esterhuizen – Austrian Farmer Victor Ivanoff – Chief of the Russian Delegation Keith Stanners-Bloxam – Chief of the American Delegation Ricky Arden – Russian Delegate
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente