thumb|240px|Gal aan 'n steeleik wat deur 'n galwesp veroorsaak is.
Galappels, galneute of bloot gal (van die Latynse galla, "eikappel") is 'n neutvormige groeisel aan die uitwendige weefsel van plante. Dit is abnormale groeisels, soortgelyk aan goedaardige gewasse of vratte by diere. Dit word deur verskeie parasiete op plante veroorsaak: van virusse, fungusse en bakterieë tot ander plante, insekte en myte. Galppels is sulke hoogs georganiseerder strukture dat hulle oorsaak vasgestel kan word sonder dat die agens geïdentifiseer is.
Die bestudering van plantgal is bekend as sesidiologie.
Verwysings
Skakels
Kategorie:Plante