Acmadenia nivea is 'n klein struik wat deel van die Rutaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap in die Hottentots-Hollandberge en Kogelberg voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 77 km² en die drie bevolkings word bedreig deur indringerplante en te veel veldebrande. Die spesie is deel van die fynbos.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

nivea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika