Acmadenia tetracarpellata is 'n klein tot groot struik wat deel van die Rutaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap in die Swartruggensberge by Ceres voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 114 km². Die spesie word as seldsaam beskou en is deel van die fynbos.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
tetracarpellata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika