Acmadenia densifolia is 'n klein tot groot struik wat deel van die Rutaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap vanaf Bredasdorp tot by Stilbaai en Albertinia voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 2250 km² en is deel van die fynbos. Daar vyftien bevolkings bekend wat bedreig word deur indringerplante, oorbeweiding en ontwikkieling aan die kus, veral by Stilbaai.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

densifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika