Macrostylis cassiopoides is 'n klein struik wat deel is van die Rutaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Clanwilliamdistrik, vanaf Nardouskloof tot by die Bergvalleirivier voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 1390 km² en is deel van die fynbos. Daar is vyf bevolkings bekend wat se getalle daal weens die verbouing van aartappels en rooibos.
Infraspesies Die spesie het twee infraspesies: Macrostylis cassiopoides subsp. cassiopoides Macrostylis cassiopoides subsp. dregeana (Sond.) I.Williams
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
cassiopoides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika