Macrostylis crassifolia is 'n struik wat deel is van die Rutaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Lambertsbaai tot by Hopefield voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 8900 km² en is deel van die fynbos. Daar is sewe tot tien bevolkings bekend wat se getalle daal weens die verbouing van aartappels en rooibos.
Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online
crassifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika