Pippa Passes is 'n Amerikaanse stilfilm uit 1909. Die film is geregisseer deur D. W. Griffith.Pippa Passes; or, The Song of ConscienceCharles Keil. A Companion to D. W. Griffith
Hoofrolspelers Gertrude Robinson - Pippa George Nichols James Kirkwood - Jules Linda Arvidson Arthur V. Johnson - Luca
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprente