Macrostylis ramulosa is 'n klein struik wat deel is van die Rutaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Die plant het 'n voorkomsgebied van slegs 12 km² en word bedreig deur te veel moontlike veldbrande.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

ramulosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika