JVW Sokkerklub (Engels: JVW F.C.) is ’n professionele vrouesokkerklub gebaseer in Bedfordview, Gauteng. Die klub is gestig en word besit deur Janine van Wyk en Lauren Duncan. Hulle neem deel aan die SAFA Vroueliga, die hoogste vlak vrouesokkerliga in Suid-Afrika.

Verwysings

Externe skakels Amptelike webwerf

Kategorie:Sport in Johannesburg Kategorie:Suid-Afrikaanse sokkerklubs