Grubbia is 'n genus van immergroen struike met gegroefde, kortharige takke wat behoort tot die familie Grubbiaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor. Dit is die enigste genus in die familie en al die spesies is deel van die fynbos.

Spesies Daar is drie spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Grubbia rosmarinifolia P.J.Bergius Grubbia rourkei Carlquist Grubbia tomentosa (Thunb.) Harms

Verwysings

Kategorie:Flora van Suid-Afrika