Grubbia rosmarinifolia is 'n klein tot groot struik wat deel van die Grubbiaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, van die Kouebokkeveldberge tot by Tsitsikammaberge in die ooste voor. Die plant het 'n 61 175 km² voorkomsgebied van is deel van die fynbos.
Infraspesies Die spesie het vier infraspesies: Grubbia rosmarinifolia subsp. gracilis (Salter) Carlquist Grubbia rosmarinifolia subsp. hirsuta (E.Mey. ex A.DC.) Carlquist Grubbia rosmarinifolia var. pinifolia (Sond.) Carlquist Grubbia rosmarinifolia subsp. rosmarinifolia
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018
rosmarinifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika