Empleurum (vleiboegoe) is 'n genus van immergroen struike met gegroefde, kortharige takke wat behoort tot die familie Rutaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Al die spesies is deel van die fynbos.
Spesies Daar is twee spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Empleurum fragrans R.Glover Empleurum unicapsulare (L.f.) Skeels
Verwysings
Kategorie:Flora van Suid-Afrika