Die blaarsnyerbye (Megachilidae) is 'n familie van insekte wat tot die orde Hymenoptera (vliesvlerkiges) hoort. Die spesies is klein tot middelgroot, 3-23 mm. Daar is 200 spesies bekend.

Die spesie staan ook as kapokbye bekend.

Verwysings

Bronnelys Insektopedie, Erik Holm, Struik Nature, Bl. 199, 2017,

Kategorie:Vliesvlerkiges