duimnael Heinz Linge (23 Maart 1913 – 9 Maart 1980) was 'n Duitse SS-offisier wat as 'n persoonlike assistent vir die leier van Nazi-Duitsland, Adolf Hitler, gedien het en bekend geword het vir sy noue persoonlike betrokkenheid by historiese gebeure. Linge was teenwoordig in die Führerbunker op 30 April 1945, toe Hitler selfmoord gepleeg het. Linge se tien jaar lange diens aan Hitler het toe geëindig. In die nasleep van die Tweede Wêreldoorlog in Europa het Linge tien jaar in Sowjet-gevangenis deurgebring.
Bronnelys
Eksterne skakels
Kategorie:Duitse militariste Kategorie:Duitse Nazi's Kategorie:Geboortes in 1913 Kategorie:Sterftes in 1980