Die brommers (Calliphoridae) is 'n familie van insekte wat tot die orde Diptera (tweevlerkiges) hoort. Die spesies is middelgroot, 8-12 mm. Daar is 152 spesies bekend.
Verwysings
Bronnelys Insektopedie, Erik Holm, Struik Nature, 2017, Bl.184,
Kategorie:Tweevlerkiges