Cynorhiza is 'n genus van meerjarige plante wat behoort tot die familie Apiaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.

Spesies Daar is drie spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Cynorhiza bolusii Magee & B.-E.van Wyk Cynorhiza meifolia (Eckl. & Zeyh.) Magee Cynorhiza typica Eckl. & Zeyh.

Verwysings

Kategorie:Flora van Suid-Afrika