Die klierbos (Oedera glandulosa) is 'n klein struik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en kom in die Nama-Karoo voor. Die spesie is onder andere deel van die renosterveld.

Bronnelys SANBI Redlist Plants of the World Online

Kategorie:Struike glandulosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika