At the Altar is 'n Amerikaanse dramastilrolprent uit 1909. D. W. Griffith is die regisseur.AT THE ALTARRichard Schickel. D.W. Griffith: An American Life Die rolprent is verfilm in Fort Lee, New Jersey, waar vroeë filmateljees in Amerika se eerste rolprentbedryf aan die begin van die 20ste eeu gebaseer was. 'n Afdruk van hierdie film is in die filmargief van die Biblioteek van die VSA-kongres. Die hoofrolspelers is Marion Leonard en David Miles.

Storielyn 'n Verwerpte bewonderaar stel 'n lokval om sy geliefde en haar verloofde dood te maak voordat hulle trou en dan selfmoord te pleeg, maar voordat hy sterf, laat hy 'n bekentenis agter. Die bekentenis word betyds gevind en 'n polisieman hardloop na die kerk om die paartjie te red.

Hoofrolspelers Marion Leonard as Minnie David Miles Charles Inslee as Grigo Herbert Yost as Giuseppe Cassella Anita Hendrie Dorothy West

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse rolprente