duimnael Calvin Richard Klein (gebore 19 November 1942) is 'n Amerikaanse modeontwerper. In 1968 het hy die maatskappy gestig wat later Calvin Klein geword het. Benewens klere, het hy ook sy naam gegee aan 'n reeks parfuums, horlosies en juweliersware.

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse entrepreneurs