L'Assommoir (Afrikaans: Die Drinkplek) is 'n Franse dramastilrolprent uit 1908. Albert Capellani is die regisseur.Kate Griffiths. Emile Zola and the Artistry of AdaptationL'ASSOMMOIR Die rolprent is gebaseer op die gelyknamige toneelstuk uit 1879 deur William Busnach en Octave Gastineau, wat self gebaseer is op die roman uit 1877 deur Émile Zola. Dit is die eerste Franse vollengtefilm en die tweede wat deur die Société cinématographique des auteurs et gens de lettres (SCAGL) vervaardig is. (Afrikaans: Kinematografiese Vereniging van Skrywers en Outeurs).Review and link to watch the film: Die hoofrolspelers is Alexandre Arquillière en Jacques Grétillat.
Hoofrolspelers Alexandre Arquillière as Coupeau Jacques Grétillat as Lantier Eugénie Nau as Gervaise Catherine Fonteney as Virginie Jacques Varennes Paul Capellani
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Franse rolprente