Nordpolen (Sweeds, Die Noordpool) is die verhoognaam van die musikant Pelle Hellström van Sunnersta buite Uppsala (Swede). Hy is in 1985 gebore en het twee enkelspelers en een album, På Nordpolen, deur die platemaatskappy Sincerely Yours vrygestel.
Diskografie Skimret (enkelspeler, 2 snitte, 2008) Vem Har Sagt (digitale enkelspeler, 3 snitte, 2008) På Nordpolen (vollengtealbum, 9 snitte, 2008)
Eksterne skakels Resensie Nyhetsmorgon-onderhoud op YouTube MySpace-profiel
Musiekvideo's "Skimret" op YouTube
Bronne
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Sweedse musici