James Monroe (28 April 1758 – 4 Julie 1831) was die 5de president van die Verenigde State van Amerika (1817–1825). Tydens sy ampstermyn het Mississippi (10 Desember 1817) die 20ste, Illinois (3 Desember 1818) die 21ste, Alabama (14 Desember 1819) die 22ste, Maine (15 Maart 1820) die 23ste en Missouri (10 Augustus 1821) die 24ste deelstaat van die Verenigde State geword. Die hoofstad van Liberië, Monrovia, is vernoem na James Monroe.
Kategorie:Presidente van die Verenigde State Kategorie:Amerikaanse ministers Kategorie:Amerikaanse Vrymesselaars Kategorie:Ministers van Buitelandse Sake Kategorie:Ministers van Verdediging Kategorie:Geboortes in 1758 Kategorie:Sterftes in 1831