Vir ’n artikel oor die krai met dieselfde naam, sien Krasnodar-krai.

Krasnodar (Russies: Краснода́р) is die grootste stad en hoofstad van Krasnodar-krai in die suidwestelike deel van Rusland en die politieke, kulturele en ekonomiese sentrum van Suid-Rusland. Dit het in 2025 'n bevolking van 1 154 885 gehad. Oppervlak: 339,31 km². Dit lê 40 km oos van Oekraïne en 85 km noord van die Swartsee. Die stad is in 1793 gestig as Jekaterinodar en is ná die Oktober-rewolusie hernoem na Krasnodar.

Sport Vir sportgeïnteresseerdes is Krasnodar hoofsaaklik bekend vir twee sokkerklubs: Koeban Krasnodar, wat in 2018 ontbind is ná bankrotskap, en FK Krasnodar, wat die Russiese Sokkerkampioenskap in 2025 gewen het.

Bekende boorlinge Moerad Moesajef, sokkerafrigter. Anna Netrebko, sopraan.

Susterstede Tallahassee, Verenigde State van Amerika Karlsruhe, Duitsland Boergas, Bulgarye Ferrara, Italië Harbin, China

Fotogalery

Verwysings

Eksterne skakels

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Nedersettings in Rusland