Sandnes 280px Kaart Wapen 150px|center 60px|center Ligging in Rogaland 90px|center Land 20px Noorweë  Provinsie (Fylke) Rogaland Koördinate  Stadstatus 1860 Oppervlakte:    - Totaal 302,9 vk km  Hoogte bo seevlak - m Bevolking:    - Totaal (1 Januarie 2009) 63 431Statistisk sentralbyrå / Statistics Norway  - Bevolkingsdigtheid 209,4/vk km Tydsone UTC +1 (MET) Burgemeester Norunn Østråt Koksvik (H) Amptelike Webwerf sandnes.kommune.no Sandnes is 'n stad en munisipaliteit (Noors: kommune) in die Wes-Noorse fylke (provinsie) Rogaland. Sandnes word deur die munisipaliteite Stavanger, Gjesdal, Time, Klepp en Sola begrens. Met 63 431 inwoners was dit op 1 Januarie 2009 die 9de grootste munisipaliteit en die 8ste grootste stad in Noorweë, en daarnaas met 'n gemiddelde jaarlikse bevolkingsgroei van 1,9 persent tussen 1980 en 2007 ook die snelste groeiende stad in die land.

Sandnes maak saam met Stavanger, Randaberg en Sola deel uit van Noorweë se derde grootste metropolitaanse gebied met meer as 181 000 inwoners.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Nedersettings in Noorweë