duimnael|regs|250px|'n Holy Fuck-optrede in White Heat, Londen.
Holy Fuck is 'n instrumentele rockgroep vanuit Toronto (Kanada) wat in 2004 ontstaan het. Hulle was aanvanklik deel van Dependent Music, 'n plate-etiket-musiekgroep-kombinasie wat in 1994 in Yarmouth, Nova Scotia, sy oorsprong gehad het.Hakimzadeh, Dara. "Holy Fuck-onderhoud" , Truth Explosion-tydskrif, 12 Maart 2006. Die groep maak naas algemene musiekinstrumente soos die baskitaar en 'n tromstel ook gebruik van ander geluidsbronne, soos 'n 35 mm-filmprojektor en speelgoedklawers om elektronies klinkende effekte te skep sonder om van skootrekenaars of gevorderde digitale hulpmiddele gebruik te maak.
Diskografie Holy Fuck (2005) Holy Fuck (EP) (2007) LP (2007) Latin (2010) Congrats (2016) Deleter (2020)
Verwysings
Eksterne skakels Amptelike webwerf MySpace-profiel
Kategorie:Kanadese musiekgroepe Kategorie:Toronto