+ Espírito Santo 130px|border 100px| Vlag van Espírito Santo Wapen van Espírito Santo 200px|Ligging in Brasilië Sien ander Brasiliaanse state Leuse: Trabalha e Confia (Portugees) Werk en Vertroue Land Hoofstad Vitória Grootste stad Vila Velha Oppervlakte 46 077 km² Bevolking - Totaal - Digtheid 3 464 285 (2006) 75,2 inw./km² Goewerneur Paulo César Hartung Gomes Visegoewerneur Ricardo Ferraço MOI (2005) 0,802 – hoog Tydsone UTC-3
Espírito Santo (uitgespreek as [isˈpiɾitu ˈsɐ̃tu]) is een van die 26 state van Brasilië. Die hoofstad is Vitória, met 'n bevolking van 313 312 (2005).
Ligging Espírito Santo is in die suidooste van die land geleë en word deur die deelstaat Minas Gerais in die weste, Rio de Janeiro in die suidweste, Bahia in die noorde en die Atlantiese Oseaan in die ooste begrens.
Demografie Etniese groepe Die blanke bevolking van Espírito Santo was in die 1940's tussen 70-80%, maar baie bruin en swartmense van Bahia het geïmmigreer na Espírito Santo na die Tweede Wêreldoorlog. Die grootste Etniese groep in die staat is Italiaans.
Etniese groep Persent BevolkingWit42,20%1 489 660Bruin48,60%1 715 580Swart8,50%300 050Ander0,40%24 710
Kategorie:Voormalige Portugese kolonies