duimnael An Jung-geun (Koreaans: 안중근; 2 September 1879 – 26 Maart 1910) was 'n Koreaanse onafhanklikheidsaktivis. Hy word in beide Suid- en Noord-Korea as 'n martelaar onthou weens sy sluipmoord in 1909 op die Japannese politikus Itō Hirobumi, wat voorheen as die eerste eerste minister van Japan en Japannese Resident-Generaal van Korea gedien het. An is op 26 Maart 1910 deur die Japannese owerhede gevange geneem en later tereggestel.

Bronne Chung, K. (1910/2004). 대한계년사 9 [History of Korean Empire Vol. 9]. Seoul, South Korea: Somyung. Itō, Y. (2009). 伊藤博文 近代日本を創った男 [Itō Hirobumi – A man who modernized Japan]. Tokyo, Japan: Kodansha. . Jansen, M. B. (1961). Sakamoto Ryoma and the Meiji Restoration. Stanford, CA: Stanford University Press. Kang, J. (2007). 한국근대사산책 5 [Modern history of Korea Vol. 5]. Seoul, South Korea: Inmulgwa Sasang. Kim, G. (1928/1997). 백범일지 [Baekbeomilji]. Seoul, Korea: Hakminsa. Nam, K. (1999). 종횡무진 동양사 [History of Eastern Asia] Seoul, South Korea: Greenbee.

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1879 Kategorie:Sterftes in 1910