Aristea teretifolia is 'n knolagtige geofiet wat tot die genus Aristea behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Botrivier tot by Bredasdorp en Elim voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 890 km² en het reeds 70% van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing en die verliese hou aan. In die Napier gebied word die spesie bedreig deur indringerplante.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
teretifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika