Phyllosma is 'n genus van struike wat behoort tot die familie Rutaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor.

Spesies Daar is twee spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Phyllosma barosmoides (Dümmer) I.Williams Phyllosma capensis Bolus ex Schltr.

Verwysings

Kategorie:Flora van Suid-Afrika