Die bosluisboegoe (Agathosma sedifolia) is 'n klein tot groot struik wat deel van die Rutaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap by die Zoutendalsvlei naby Bredasdorp voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 200 km² en is deel van die fynbos. Die spesie word bedreig deur gewasverbouing, vertrapping en oorbeweiding deur vee, indringerplante en die drooglegging van vleie.
Bronnelys Redlist Sanbi Plants of the World Online
Eksterne skakels
sedifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika