Die stinkboegoe (Agathosma tabularis) is 'n klein tot groot struik wat deel van die Rutaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap vanaf die Kaapse Skiereiland tot by die Riviersonderendberge voor. Die plant is deel van die fynbos.
Bronnelys Redlist Sanbi Plants of the World Online
Eksterne skakels
tabularis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika