Die kanferboegoe (Agathosma recurvifolia) is 'n klein tot groot struik wat deel van die Rutaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap vanaf die Rooiberg en die Swartberge tot by Uitenhage voor. Die plant is deel van die fynbos en Sukkulente Karoo.
Bronnelys Redlist Sanbi Plants of the World Online
Eksterne skakels
recurvifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika