Diosma parvula is 'n struik wat deel van die Rutaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap tussen Elim en Bredasdorp en ook op die vlakte suid van Potberg voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 3504 km² en die drie tot vier bevolkings word bedreig deur indringerplante, oorbeweiding en vertrapping deur vee.
Bronnelys REDLIST Sambi Plants of the World
parvula Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika