Die kanferboegoe (Diosma oppositifolia) is 'n klein of groot struik wat deel van die Rutaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor.

Die struik staan ook as die bitterboegoe en karooboegoe bekend.

Bronnelys REDLIST Sambi Plants of the World

oppositifolia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika