Die 1975 Formule 1-seisoen was die 29ste FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen. Dit het op 12 Januarie begin en op 5 Oktober ná sestien wedrenne geëindig.

Die Oostenrykse renjaer Niki Lauda het sy eerste van drie wêreldbestuurderstitels in 'n Ferrari gewen.

Kategorie:Formule Een-seisoene