Die 1976 Formule 1-seisoen was die 30ste FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen. Dit het op 25 Januarie begin en op 24 Oktober ná sestien wedrenne geëindig.
Die Britse renjaer James Hunt het die wêreldbestuurderstitel in 'n McLaren gewen.
Kategorie:Formule Een-seisoene