Nicholas "Nick" Robinson is 'n Engelse akteur wat gereeld op Britse televisie verskyn het, veral as William Beech in Goodnight Mister Tom (1998), met John Thaw in die hoofrol. Hy het ook die hoofrol gespeel in die televisiereeks Harry and the Wrinklies (1999–2002) gebaseer op die gelyknamige boek deur Alan Temperley, vervaardig deur Scottish Television.
Filmografie Rolprente Jaar Titel Rol 1999 Tom's midnight Garden Peter Long 2000 Vatel Colin 2002 Ali and Danny Danny
Televisie Jaar Titel Rol Notas 1998 Goodnight Mister Tom William Beech Televisiefilm 1999 Midsomer Murders Felix Bryce Episode: " Death's Shadow " 1999–2002 Harry and the Wrinkles Harry Reeks 2000 The Ruth Rendell Mysteries Edward Devenish Episode: "Harm Done" Urban Gothic Jake Episode: "Old Nick" 2003 Down to Earth Ronan Davies Episode: "Moving On"
Verwysings
Kategorie:Engelse akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense