duimnael|Shōichi Nakagawa Shōichi Nakagawa (中川 昭一, Nakagawa Shōichi, 19 Julie 1953 – 3 Oktober 2009) was 'n Japannese konserwatiewe politikus in die Liberaaldemokratiese Party (LDP), wat van 24 September 2008 tot 17 Februarie 2009 as Minister van Finansies gedien het. Hy het voorheen die poste van Minister van Ekonomie, Handel en Nywerheid en Ministerie van Landbou, Bosbou en Visserye in die kabinet van Junichiro Koizumi beklee. Hy is beskou as een van Japan se aantreklikste openbare figure. Op 4 Oktober 2009 is hy dood in sy woonstel in Tokio gevind. Die oorsaak van sy dood was onseker; hoewel geen selfmoordbrief gevind is nie, was daar ook geen aanduiding van vuilspel nie.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Japannese politici