duimnael|Die vrug Die damaspruim is die vrug van ‘n boom wat ‘n kweekvariëteit is van die gewone pruim (prunus domestica) en kom oorspronklik uit gebiede rondom die Middellandse See.
Hierdie pruime is kleiner as die algemeen bekende pruim, ovaalvormig, en het gewoonlik ‘n donkerpers, blou of swart skil, maar geles kom voor. Die pit sit vas in die groen vrugvlees, wat wel eetbaar is, maar vrank smaak. Soms word die pruime tot konfyt of likeur verwerk.
Bronnelys
Eksterne skakels
Kategorie:Vrugte