Metalasia divergens is 'n blomdraende halfstruik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Die plant kom in die Kaapse Skiereiland op die Karbonkelberg, Constantiaberg en die berge tussen Kommetjie en Smitswinkelbaai voor. Dit groei op rotsagtige hellings op hoogtes van 50-1000 m en is deel van die fynbos.

Infraspesies Die spesie het twee infraspesies: Metalasia divergens subsp. divergens Metalasia divergens subsp. fusca P.O.Karis

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

divergens Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika