Sekgosese is 'n plaasopstal sentraal geleë in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Groter Letaba Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer. Die sensusdata toon 'n bevolking van 12 manlike werkers en 3 vroue aan.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Limpopo