Die grootbergkapok (Eriocephalus eximius) is 'n struik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is inheems aan Lesotho en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in die Noord-Kaap, Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes-Kaap voor.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

eximius Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika