Die wyfierenosterbos (Dicerothamnus adpressus) is 'n klein struik wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika. Dit kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap, vanaf Clanwilliam tot by die Kaapse Skiereiland en ooswaarts tot by Joubertina, voor. Die plant is deel van die fynbos.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

adpressus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika