Dicerothamnus (renosterbosse) is 'n genus van struike wat behoort tot die familie Asteraceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.

Spesies Daar is twee spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Dicerothamnus adpressus (Harv.) Koek. Dicerothamnus rhinocerotis (L.f.) Koek.

Verwysings

Kategorie:Flora van Suid-Afrika