Die Katarse nasionale sokkerspan (Arabies: منتخب قَطَر لِكُرَّةُ الْقَدَم) verteenwoordig Katar in internasionale sokkertoernooie. Hulle het aan verskeie Asiatiese kampioenskappe deelgeneem en een keer aan 'n Wêreldbekertoernooi, in 2022 toe hulle die gasheerland was. Hulle grootste suksesse was in 2019 en 2024 toe hulle die Asiatiese Kampioenskap gewen het.
Op 14 Oktober 2025 het die span vir die eerste keer daarin geslaag om vir 'n Wêreldbeker-toernooi (2026) te kwalifiseer.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Nasionale sokkerspanne Kategorie:Sokker in Katar