Die Sosiaal-Demokratiese Party (社会民主党, Shakai Minshu-tō, dikwels afgekort tot 社民党 Shamin-tō; SDP) is 'n politieke party in Japan wat in 1996 gestig is. Sedert sy hervorming en naamsverandering in 1996, het dit pasifisme voorgestaan en homself as 'n sosiaal-demokratiese party gedefinieer. Dit was voorheen bekend as die Japan Sosialistiese Party (日本社会党, Nihon Shakaitō, in Engels afgekort tot JSP).
Eksterne skakels
Kategorie:Politieke partye in Japan