Joseph "Joe" O'Flaherty (21 Junie 1941 – 1 April 2024) was 'n Amerikaanse akteur en komediant.

Persoonlike lewe Flaherty was vir 22 jaar getroud met Judith Dagley tot hul egskeiding in 1996. Hulle het twee kinders gehad, Gudrun, wat ook 'n aktrise en skrywer is, en Gabriel. Joe se broers, Paul (geb. 1945) en Dave (1948–2017), was albei komedieskrywers.

Afsterwe Flaherty is na 'n kort siekbed op 1 April 2024 in die ouderdom van 82 oorlede.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Sterftes in 2024 Kategorie:Amerikaanse akteurs