Ronwen Hayden Williams (gebore 21 Januarie 1992) is 'n Suid-Afrikaanse professionele sokkerspeler wat as doelwagter vir die Premiersokkerliga-klub Mamelodi Sundowns speel en kaptein van die Suid-Afrikaanse nasionale span. In 2024 is hy genomineer vir die Jasjin-trofee en word die eerste Suid-Afrikaanse sokkerspeler wat vir 'n Ballon d'Or-toekenning genomineer is. Hy word allerweë beskou as een van die beste doelwagters in Afrika.
Hy is as die negende beste doelwagter ter wêreld by die Ballon d'Or in 2024 aangewys.
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense