duimnael Yōko Kamikawa (上川 陽子, Kamikawa Yōko, gebore op 1 Maart 1953) is 'n Japannese politikus en voormalige dinkskrumnavorser wat tussen September 2023 en Oktober 2024 as die Minister van Buitelandse Sake gedien het. Sy het vanaf September 2020 tot Oktober 2021 as die Minister van Justisie gedien, en het ook gedien as Staatsminister vir Geslagsgelykheid en Maatskaplike Sake in die kabinette van Shinzo Abe en Jasoeo Foekoeda. Sy is sedert Desember 2012 'n lid van die Huis van Verteenwoordigers.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Japannese politici